Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 37:39
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 39 En die redding van die regverdiges kom van Jehovah;+

      Hy is hulle vesting in die tyd van benoudheid.+

  • Psalm 125:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  3 Want die septer van goddeloosheid sal nie bly rus+ op die gebied wat deur die lot aan die regverdiges toegewys is nie,

      Sodat die regverdiges nie hulle hand na enige onreg sal uitsteek nie.+

  • Jeremia 15:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 “En ek sal jou uit die hand van die slegtes verlos,+ en ek sal jou uit die palm van die tiranne bevry.”

  • Daniël 3:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 Nebukadneʹsar het geantwoord en gesê: “Mag die God van Sadrag, Mesag en Abedneʹgo geloof word,+ wat sy engel gestuur+ en sy knegte gered het wat op hom vertrou het+ en wat die woord van die koning verander het en hulle liggame oorgegee het, omdat hulle geen ander god behalwe hulle eie God+ wou dien+ en aanbid nie.+

  • Matteus 6:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En bring ons nie in versoeking nie,+ maar verlos ons van die bose.’+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel