-
Eksodus 3:15Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
15 Toe het God weer eens vir Moses gesê:
“Só moet jy vir die kinders van Israel sê: ‘Jehovah, die God van julle voorvaders, die God van Abraham,+ die God van Isak+ en die God van Jakob,+ het my na julle toe gestuur.’ Dit is my naam tot onbepaalde tyd,+ en dit is my gedagtenis van geslag tot geslag.+
-