Eksodus 15:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Wie onder die gode is soos u, o Jehovah?+Wie is soos u, magtig in heiligheid?+Die Een wat gevrees moet word+ met lofliedere,+ die Een wat wonders doen.+ Psalm 77:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 U is die ware God, wat wonderbaarlik handel.+Onder die volke het u u sterkte bekend gemaak.+ Psalm 86:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Want u is groot en doen wonderbare dinge;+U is God, u alleen.+ Psalm 105:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Dink aan sy wonderlike werke wat hy verrig het,+Sy wonderwerke en die regterlike beslissings van sy mond,+ Psalm 111:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Die werke van Jehovah is groot,+ד [Daʹlet]Nagespeur deur almal wat daarin behae skep.+ Psalm 136:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Hy wat alleen wonderlike, groot dinge doen:+Want sy liefderyke goedhartigheid is tot onbepaalde tyd;+ Lukas 1:49 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 49 omdat die Magtige groot dade vir my gedoen het, en heilig is sy naam;+ Afrikaanse publikasies (1975-2025) Meld af Meld aan Afrikaans Deel Voorkeure Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania Gebruiksvoorwaardes Privaatheidsbeleid Privaatheidsinstellings JW.ORG Meld aan Deel Stuur per e-pos
11 Wie onder die gode is soos u, o Jehovah?+Wie is soos u, magtig in heiligheid?+Die Een wat gevrees moet word+ met lofliedere,+ die Een wat wonders doen.+
5 Dink aan sy wonderlike werke wat hy verrig het,+Sy wonderwerke en die regterlike beslissings van sy mond,+ Psalm 111:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Die werke van Jehovah is groot,+ד [Daʹlet]Nagespeur deur almal wat daarin behae skep.+ Psalm 136:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Hy wat alleen wonderlike, groot dinge doen:+Want sy liefderyke goedhartigheid is tot onbepaalde tyd;+ Lukas 1:49 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 49 omdat die Magtige groot dade vir my gedoen het, en heilig is sy naam;+
4 Hy wat alleen wonderlike, groot dinge doen:+Want sy liefderyke goedhartigheid is tot onbepaalde tyd;+ Lukas 1:49 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 49 omdat die Magtige groot dade vir my gedoen het, en heilig is sy naam;+