16 En toe hy sien dat daar niemand was nie, was hy verbaas dat niemand tussenbeide tree nie.+ En sy arm het namens hom gered, en sy regverdigheid het hom ondersteun.+
5 En ek het bly kyk, maar daar was geen helper nie; en ek was verbaas, maar daar was niemand wat steun gebied het nie.+ Daarom het my arm aan my redding verskaf,+ en my woede+ het my ondersteun.