2 “En die nasies sal beslis jou regverdigheid sien+, o vrou,+ en al die konings jou heerlikheid.+ En jy sal by ’n nuwe naam genoem word,+ wat die mond van Jehovah sal aandui.
25 God het hom gestel as ’n offer vir versoening+ deur geloof in sy bloed.+ Dit was om sy eie regverdigheid te toon, want hy het die sondes vergewe+ wat in die verlede plaasgevind het terwyl God verdraagsaamheid beoefen het,+