Psalm 67:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Laat die volksgroepe bly wees en met vreugde uitroep,+Want u sal die volke in geregtigheid oordeel;+En wat volksgroepe betref, op die aarde sal u hulle lei. Sela. Romeine 2:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En hy sal elkeen volgens sy werke vergeld:+
4 Laat die volksgroepe bly wees en met vreugde uitroep,+Want u sal die volke in geregtigheid oordeel;+En wat volksgroepe betref, op die aarde sal u hulle lei. Sela.