Eksodus 25:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 En ek sal my daar voor jou stel en van bokant die deksel af,+ tussen die twee gerubs uit wat op die ark van die getuienis is, met jou praat, ja, oor alles wat ek jou vir die kinders van Israel sal beveel.+ Psalm 18:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 En hy het op ’n gerub aangery gekom en het aangevlieg gekom,+En hy het op die vlerke van ’n gees+ aangesnel gekom. Psalm 80:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 80 O Herder van Israel, luister tog,+U wat Josef net soos ’n kudde lei.+O u wat op die gerubs sit,+ straal tog.+
22 En ek sal my daar voor jou stel en van bokant die deksel af,+ tussen die twee gerubs uit wat op die ark van die getuienis is, met jou praat, ja, oor alles wat ek jou vir die kinders van Israel sal beveel.+
10 En hy het op ’n gerub aangery gekom en het aangevlieg gekom,+En hy het op die vlerke van ’n gees+ aangesnel gekom.
80 O Herder van Israel, luister tog,+U wat Josef net soos ’n kudde lei.+O u wat op die gerubs sit,+ straal tog.+