Deuteronomium 10:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 wat aan die vaderlose seun en die weduwee reg verskaf+ en die inwonende vreemdeling liefhet+ sodat hy hom brood en ’n mantel gee. Judas 15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 om aan almal oordeel te voltrek+ en om al die goddeloses skuldig te bevind aan al hulle goddelose dade wat hulle op ’n goddelose wyse gedoen het en aan al die skokkende dinge wat goddelose sondaars teen hom gespreek het.”+
18 wat aan die vaderlose seun en die weduwee reg verskaf+ en die inwonende vreemdeling liefhet+ sodat hy hom brood en ’n mantel gee.
15 om aan almal oordeel te voltrek+ en om al die goddeloses skuldig te bevind aan al hulle goddelose dade wat hulle op ’n goddelose wyse gedoen het en aan al die skokkende dinge wat goddelose sondaars teen hom gespreek het.”+