Deuteronomium 9:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Want ek was bang vir die brandende toorn waarmee Jehovah so verontwaardig teenoor julle geraak het dat hy julle wou verdelg.+ Jehovah het egter ook dié keer na my geluister.+
19 Want ek was bang vir die brandende toorn waarmee Jehovah so verontwaardig teenoor julle geraak het dat hy julle wou verdelg.+ Jehovah het egter ook dié keer na my geluister.+