Psalm 50:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Die een wat danksegging as sy offerande bring, hy verheerlik my;+En wat die een betref wat op ’n vaste weg bly,Ek sal hom redding deur God laat sien.”+ Psalm 66:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Ek sal met heelbrandoffers in u huis ingaan;+Ek sal aan u my geloftes betaal+ Psalm 116:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Aan u sal ek die dankoffer bring,+En die naam van Jehovah sal ek aanroep.+ Psalm 122:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Ons voete het gestaan+Binne jou poorte, o Jerusalem.+
23 Die een wat danksegging as sy offerande bring, hy verheerlik my;+En wat die een betref wat op ’n vaste weg bly,Ek sal hom redding deur God laat sien.”+
13 Ek sal met heelbrandoffers in u huis ingaan;+Ek sal aan u my geloftes betaal+ Psalm 116:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Aan u sal ek die dankoffer bring,+En die naam van Jehovah sal ek aanroep.+ Psalm 122:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Ons voete het gestaan+Binne jou poorte, o Jerusalem.+