Psalm 89:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 89 Jehovah se blyke van liefderyke goedhartigheid sal ek tot onbepaalde tyd besing.+Van geslag tot geslag sal ek u getrouheid met my mond bekend maak.+ Openbaring 19:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 want sy oordele is waaragtig en regverdig.+ Want hy het oordeel voltrek aan die groot hoer wat die aarde met haar hoerery verderf het, en hy het die bloed van sy slawe op haar hand gewreek.”+
89 Jehovah se blyke van liefderyke goedhartigheid sal ek tot onbepaalde tyd besing.+Van geslag tot geslag sal ek u getrouheid met my mond bekend maak.+
2 want sy oordele is waaragtig en regverdig.+ Want hy het oordeel voltrek aan die groot hoer wat die aarde met haar hoerery verderf het, en hy het die bloed van sy slawe op haar hand gewreek.”+