Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 9:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 En die kinders van Israel het hulle nie verslaan nie, omdat die owerstes van die vergadering vir hulle gesweer het+ by Jehovah, die God van Israel.+ En die hele vergadering het teen die owerstes begin murmureer.+

  • Rigters 11:35
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 35 En toe hy haar sien, het hy sy klere begin skeur+ en gesê: “Ag, my dogter! Jy het my inderdaad neergedruk, en jy het die een geword wat ek in die ongeluk gestort het. En ek—ek het my mond teenoor Jehovah oopgemaak, en ek kan nie omdraai nie.”+

  • Psalm 50:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Bring danksegging as jou offerande aan God,+

      En betaal jou geloftes aan die Allerhoogste;+

  • Matteus 5:33
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 “Julle het ook gehoor dat daar vir dié van die ou tyd gesê is: ‘Jy mag nie sweer+ sonder om jou eed na te kom nie, maar jy moet jou geloftes aan Jehovah betaal.’+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel