Psalm 34:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Die oë van Jehovah is op die regverdiges,+En sy ore is tot hulle hulpgeroep.+ Lukas 12:42 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 42 En die Here het gesê: “Wie is werklik die getroue bestuurder,+ die verstandige,+ wat sy heer oor sy liggaam van bediendes sal aanstel om hulle op die regte tyd hulle deel van die voedsel te bly gee?+
42 En die Here het gesê: “Wie is werklik die getroue bestuurder,+ die verstandige,+ wat sy heer oor sy liggaam van bediendes sal aanstel om hulle op die regte tyd hulle deel van die voedsel te bly gee?+