2 Korintiërs 13:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Laastens, broers, hou aan om julle te verheug, om julle te laat reghelp, om julle te laat vertroos,+ om eenders te dink,+ om vreedsaam te lewe;+ en die God van liefde en van vrede+ sal met julle wees.
11 Laastens, broers, hou aan om julle te verheug, om julle te laat reghelp, om julle te laat vertroos,+ om eenders te dink,+ om vreedsaam te lewe;+ en die God van liefde en van vrede+ sal met julle wees.