Job 30:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 My vel het swart geword+ en van my afgeval,En my gebeente het warm geword van droogheid. Psalm 31:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Want met droefheid het my lewe tot ’n einde gekom,+En my jare in gesug.+Weens my oortreding het my krag gestruikel,+En selfs my gebeente het swak geword.+ Klaagliedere 1:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Uit die hoogte het hy vuur in my beendere gestuur,+ en hy onderwerp elkeen.Hy het ’n net vir my voete uitgesprei.+ Hy het my agteruit laat wyk.Hy het my ’n verlate vrou gemaak. Die hele dag is ek siek.+
10 Want met droefheid het my lewe tot ’n einde gekom,+En my jare in gesug.+Weens my oortreding het my krag gestruikel,+En selfs my gebeente het swak geword.+
13 Uit die hoogte het hy vuur in my beendere gestuur,+ en hy onderwerp elkeen.Hy het ’n net vir my voete uitgesprei.+ Hy het my agteruit laat wyk.Hy het my ’n verlate vrou gemaak. Die hele dag is ek siek.+