Psalm 42:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 My trane het dag en nag vir my voedsel geword,+Terwyl hulle die hele dag vir my sê: “Waar is jou God?”+ Psalm 80:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 U het hulle tranebrood laat eet,+En u laat hulle voortdurend trane en nogmaals trane in groot mate drink.+
3 My trane het dag en nag vir my voedsel geword,+Terwyl hulle die hele dag vir my sê: “Waar is jou God?”+
5 U het hulle tranebrood laat eet,+En u laat hulle voortdurend trane en nogmaals trane in groot mate drink.+