Psalm 30:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 O Jehovah, in u welwillendheid het u my berg in sterkte laat staan.+U het u aangesig verberg; ek het ontsteld geraak.+ Psalm 38:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Daar is geen gesonde plek aan my vlees weens u veroordeling nie.+Daar is geen vrede in my gebeente weens my sonde nie.+ Psalm 90:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Want ons het aan ons einde gekom in u toorn,+En deur u woede is ons ontstel.+
7 O Jehovah, in u welwillendheid het u my berg in sterkte laat staan.+U het u aangesig verberg; ek het ontsteld geraak.+
3 Daar is geen gesonde plek aan my vlees weens u veroordeling nie.+Daar is geen vrede in my gebeente weens my sonde nie.+