Psalm 90:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Voordat die berge gebore is,+Of u die aarde+ en die vrugbare land+ voortgebring het asof met geboortepyne,Ja, van onbepaalde tyd tot onbepaalde tyd is u God.+ Psalm 102:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Wat u betref, o Jehovah, tot onbepaalde tyd sal u bly,+En u gedagtenis sal van geslag tot geslag wees.+ Habakuk 1:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Is u nie van lank gelede nie, o Jehovah?+ O my God, my Heilige, u sterf nie.+ O Jehovah, tot ’n oordeel het u hom gestel; en, o Rots,+ tot ’n teregwysing+ het u hom gegrondves. Openbaring 1:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 “Ek is die Alfa en die Omeʹga”,+ sê Jehovah God, “die Een wat is en wat was en wat kom,+ die Almagtige.”+
2 Voordat die berge gebore is,+Of u die aarde+ en die vrugbare land+ voortgebring het asof met geboortepyne,Ja, van onbepaalde tyd tot onbepaalde tyd is u God.+
12 Wat u betref, o Jehovah, tot onbepaalde tyd sal u bly,+En u gedagtenis sal van geslag tot geslag wees.+
12 Is u nie van lank gelede nie, o Jehovah?+ O my God, my Heilige, u sterf nie.+ O Jehovah, tot ’n oordeel het u hom gestel; en, o Rots,+ tot ’n teregwysing+ het u hom gegrondves.
8 “Ek is die Alfa en die Omeʹga”,+ sê Jehovah God, “die Een wat is en wat was en wat kom,+ die Almagtige.”+