Genesis 1:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 1 In die begin+ het God+ die hemel en die aarde+ geskep.+ Genesis 2:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 So is die hemel en die aarde en hulle hele leër voltooi.+ Job 38:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Waar was jy toe ek die aarde gegrondves het?+Vertel my, as jy verstand het. Jesaja 48:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Ook het my hand die fondament van die aarde gelê+ en my regterhand die hemel uitgesprei.+ Ek roep hulle, sodat hulle saam sal bestaan.+ Sagaria 12:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 ’n Uitspraak: “Die woord van Jehovah oor Israel”, sê Jehovah, die Een wat die hemel uitspan+ en die fondament van die aarde lê+ en die gees+ van die mens in sy binneste vorm.
13 Ook het my hand die fondament van die aarde gelê+ en my regterhand die hemel uitgesprei.+ Ek roep hulle, sodat hulle saam sal bestaan.+
12 ’n Uitspraak: “Die woord van Jehovah oor Israel”, sê Jehovah, die Een wat die hemel uitspan+ en die fondament van die aarde lê+ en die gees+ van die mens in sy binneste vorm.