Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 34:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En Jehovah het voor sy aangesig verbygegaan en uitgeroep: “Jehovah, Jehovah, ’n barmhartige+ en genadige+ God, wat nie gou toornig word nie+ en oorvloedig is in liefderyke goedhartigheid+ en waarheid,+

  • Nehemia 9:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Hulle het dus geweier om te luister,+ en hulle het nie gedink aan+ u wonderlike dade wat u vir hulle verrig het nie, maar hulle het hulle nek verhard+ en ’n hoof aangestel+ om na hulle knegskap in Egipte terug te keer. Maar u is ’n God van dade van vergifnis,+ genadig+ en barmhartig,+ wat nie gou toornig word nie+ en oorvloedig is+ in liefderyke goedhartigheid, en u het hulle nie verlaat nie.+

  • Jesaja 55:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Laat die goddelose sy weg verlaat+ en die slegte mens sy gedagtes;+ en laat hom tot Jehovah terugkeer, wat hom barmhartig sal wees,+ en tot ons God, want hy sal ryklik vergewe.+

  • Jakobus 5:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Kyk! Ons noem dié wat volhard het gelukkig.+ Julle het gehoor van die volharding van Job+ en het gesien hoe Jehovah dit laat afloop het,+ dat Jehovah baie teer in geneentheid en barmhartig is.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel