Numeri 18:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 En Jehovah het verder vir Aäron gesê: “In hulle land sal jy nie ’n erfdeel hê nie, en geen deel onder hulle sal joune word nie.+ Ek is jou deel en jou erfdeel onder die kinders van Israel.+ Psalm 73:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 My liggaam en my hart het ingegee.+God is die rots van my hart en my deel tot onbepaalde tyd.+ Klaagliedere 3:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 “Jehovah is my deel”,+ het my siel gesê, “daarom sal ek ’n wagtende houding teenoor hom inneem.”+
20 En Jehovah het verder vir Aäron gesê: “In hulle land sal jy nie ’n erfdeel hê nie, en geen deel onder hulle sal joune word nie.+ Ek is jou deel en jou erfdeel onder die kinders van Israel.+