19 En hy het verder gesê: “Daarom, hoor die woord van Jehovah:+ Waarlik, ek sien Jehovah op sy troon sit+ en die hele leër van die hemel by hom staan, aan sy regter- en aan sy linkerkant.+
24 Daarom is die woord van die ware Heer, Jehovah van die leërs, die Magtige van Israel:+ “Ha! Ek sal my vrymaak van my teenstanders, en ek sal my wreek+ op my vyande.+