Matteus 13:41 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 41 Die Seun van die mens sal sy engele uitstuur, en hulle sal alles wat struikeling veroorsaak+ en mense wat wetteloosheid bedryf, uit sy koninkryk bymekaarmaak, Hebreërs 1:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Ook sê hy met betrekking tot die engele: “En hy maak sy engele geeste en sy openbare dienaars ’n vuurvlam.”+
41 Die Seun van die mens sal sy engele uitstuur, en hulle sal alles wat struikeling veroorsaak+ en mense wat wetteloosheid bedryf, uit sy koninkryk bymekaarmaak,
7 Ook sê hy met betrekking tot die engele: “En hy maak sy engele geeste en sy openbare dienaars ’n vuurvlam.”+