Jesaja 48:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Só het Jehovah gesê, jou Terugkoper,+ die Heilige van Israel:+ “Ek, Jehovah, is jou God, die Een wat jou leer om jouself te bevoordeel,+ die Een wat jou laat loop op die weg wat jy moet bewandel.+
17 Só het Jehovah gesê, jou Terugkoper,+ die Heilige van Israel:+ “Ek, Jehovah, is jou God, die Een wat jou leer om jouself te bevoordeel,+ die Een wat jou laat loop op die weg wat jy moet bewandel.+