Job 28:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Wat die aarde betref, daaruit kom voedsel voort;+Maar daaronder is dit omgewoel asof deur vuur. 1 Korintiërs 3:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 sodat nie hy wat plant of hy wat natgooi, iets is nie,+ maar God wat dit laat groei.+