Psalm 139:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 As ek hulle probeer tel, is hulle meer as selfs die sandkorrels.+Ek het wakker geword, en tog is ek nog by u.+ Handelinge 2:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Want Dawid sê van hom: ‘Ek het Jehovah voortdurend voor my oë gehad; want hy is aan my regterhand sodat ek nooit sal wankel nie.+
18 As ek hulle probeer tel, is hulle meer as selfs die sandkorrels.+Ek het wakker geword, en tog is ek nog by u.+
25 Want Dawid sê van hom: ‘Ek het Jehovah voortdurend voor my oë gehad; want hy is aan my regterhand sodat ek nooit sal wankel nie.+