Psalm 73:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Maar ek is voortdurend by u;+U het my regterhand gevat.+ Psalm 121:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Jehovah bewaar jou.+Jehovah is jou skaduwee+ aan jou regterhand.+