Psalm 30:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Sodat my heerlikheid u met melodieë kan besing en nie stilbly nie.+O Jehovah, my God, tot onbepaalde tyd sal ek u prys.+ Psalm 57:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Word tog wakker, o my heerlikheid;+Word tog wakker, o snaarinstrument; ook jy, o harp.+Ek sal die dagbreek wakker maak.
12 Sodat my heerlikheid u met melodieë kan besing en nie stilbly nie.+O Jehovah, my God, tot onbepaalde tyd sal ek u prys.+
8 Word tog wakker, o my heerlikheid;+Word tog wakker, o snaarinstrument; ook jy, o harp.+Ek sal die dagbreek wakker maak.