Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 27:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 “Laat Jehovah, die God van die geeste+ van elke soort vlees,+ ’n man oor die vergadering aanstel+

  • Job 33:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  4 God se gees het my gemaak,+

      En die Almagtige se asem het my lewend gemaak.+

  • Psalm 33:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  6 Deur die woord van Jehovah is die hemele gemaak,+

      En deur die gees van sy mond hulle hele leër.+

  • Jesaja 32:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 totdat die gees uit die hoogte oor ons uitgestort word,+ en die wildernis ’n boord geword het, en die boord as ’n ware woud gereken word.+

  • Esegiël 37:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En hy het vir my gesê: “Profeteer vir die wind. Profeteer, o mensekind, en jy moet vir die wind sê: ‘Só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: “Kom uit die vier windstreke, o wind, en blaas op hierdie mense wat doodgemaak is,+ sodat hulle lewend kan word.”’”+

  • Handelinge 17:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 Want deur hom het ons lewe en beweeg en bestaan ons,+ soos ook sommige van die digters+ onder julle gesê het: ‘Want ons is ook sy nakomelinge.’

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel