Eksodus 19:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 En die hele berg Siʹnai het gerook,+ omdat Jehovah in vuur daarop neergedaal het;+ en sy rook het bly opstyg soos die rook van ’n droogoond,+ en die hele berg het geweldig gebewe.+ Psalm 144:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 O Jehovah, buig u hemele neer sodat u neerdaal;+Raak aan die berge sodat hulle rook.+
18 En die hele berg Siʹnai het gerook,+ omdat Jehovah in vuur daarop neergedaal het;+ en sy rook het bly opstyg soos die rook van ’n droogoond,+ en die hele berg het geweldig gebewe.+