Psalm 21:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Lewe het hy van u gevra. U het hom dit gegee,+Lengte van dae tot onbepaalde tyd, ja, vir ewig.+ Spreuke 12:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Op die weg van regverdigheid is lewe,+ en die reis op die pad daarvan beteken: geen dood.+