28 En manne, Midianitiese koopmanne,+ het verbygekom. Hulle het Josef derhalwe uit die waterput opgetrek en uitgelig+ en Josef toe aan die Ismaeliete vir twintig silwerstukke verkoop.+ Hulle het Josef uiteindelik na Egipte gebring.
5 Maar moet nou nie bedroef voel nie+ en moenie vir julleself kwaad wees omdat julle my hierheen verkoop het nie; want vir die bewaring van lewe het God my voor julle uit gestuur.+
20 Wat julle betref, julle het kwaad teen my in gedagte gehad. God het dit ten goede in gedagte gehad met die doel om soos vandag op te tree om baie mense in die lewe te hou.+