-
Deuteronomium 4:34Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
34 Of het God probeer om vir hom ’n nasie onder ’n ander nasie uit te gaan neem met beproewinge,+ met tekens+ en met wonderwerke+ en met oorlog+ en met ’n sterk hand+ en met ’n uitgestrekte arm+ en met groot vreeswekkendheid,+ soos alles wat Jehovah julle God vir julle voor jou oë in Egipte gedoen het?
-
-
Psalm 78:43Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
43 Hoe hy sy tekens in Egipte gestel het+
En sy wonderwerke in die veld van Soan;+
-