Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 6:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 “En wanneer Jehovah jou God jou in die land bring wat hy aan jou voorvaders Abraham, Isak en Jakob met ’n eed beloof het om aan jou te gee,+ met groot en mooi stede wat jy nie gebou het nie,+

  • Josua 11:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 So het Josua die hele land geneem, volgens alles wat Jehovah Moses beloof het,+ en Josua het dit toe as ’n erfdeel aan Israel gegee volgens hulle dele, volgens hulle stamme.+ En die land het rus gehad van oorlog.+

  • Josua 21:43
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 43 So het Jehovah aan Israel die hele land gegee wat hy met ’n eed beloof het om aan hulle voorvaders te gee,+ en hulle het dit in besit geneem+ en daarin gewoon.

  • Nehemia 9:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 “En u het aan hulle koninkryke en volke gegee+ en dit stuk vir stuk uitgedeel;+ sodat hulle die land van Sihon,+ ja, die land van die koning van Hesbon,+ en die land van Og,+ die koning van Basan,+ in besit geneem het.

  • Psalm 78:55
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 55 En ter wille van hulle het hy die nasies geleidelik verdryf,+

      En deur die meetsnoer het hy aan hulle ’n erfdeel toegemeet,+

      Sodat hy die stamme van Israel in hulle eie huise laat woon het.+

  • Psalm 135:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En wat hulle land as ’n erfdeel gegee het,+

      As ’n erfdeel aan sy volk Israel.+

  • Handelinge 7:45
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 45 En ons voorvaders wat dit oorgeneem het, het dit ook saam met Josua+ in die land ingebring wat deur die nasies besit is,+ wat God voor ons voorvaders uit verdryf het.+ Hier het dit tot die dae van Dawid gebly.

  • Handelinge 13:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Nadat hy sewe nasies in die land Kanaän vernietig het, het hy hulle land deur die lot verdeel:+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel