Psalm 150:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 150 LOOF Jah!+Loof God in sy heiligdom.+Loof hom in die uitspansel van sy sterkte.+ Openbaring 19:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En ek het iets gehoor wat soos ’n stem van ’n groot menigte was en soos ’n geluid van baie waters en soos ’n geluid van swaar donderslae. Hulle het gesê: “LOOF Jah,+ want Jehovah ons God, die Almagtige,+ het as koning begin heers.+
6 En ek het iets gehoor wat soos ’n stem van ’n groot menigte was en soos ’n geluid van baie waters en soos ’n geluid van swaar donderslae. Hulle het gesê: “LOOF Jah,+ want Jehovah ons God, die Almagtige,+ het as koning begin heers.+