Nehemia 9:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En die see het u voor hulle gekloof,+ sodat hulle op droë grond deur die see getrek het;+ en hulle agtervolgers het u in die dieptes gewerp+ soos ’n klip+ in die sterk waters.+ Psalm 77:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 U weg het deur die see geloop+En u pad deur baie waters;En u voetspore het nie bekend geword nie. Psalm 136:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 En wat Israel daar dwarsdeur laat trek het:+Want sy liefderyke goedhartigheid is tot onbepaalde tyd;+ Jesaja 63:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 die Een wat hulle deur die bruisende waters laat trek het sodat hulle, soos ’n perd in die wildernis, nie gestruikel het nie?+
11 En die see het u voor hulle gekloof,+ sodat hulle op droë grond deur die see getrek het;+ en hulle agtervolgers het u in die dieptes gewerp+ soos ’n klip+ in die sterk waters.+
14 En wat Israel daar dwarsdeur laat trek het:+Want sy liefderyke goedhartigheid is tot onbepaalde tyd;+ Jesaja 63:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 die Een wat hulle deur die bruisende waters laat trek het sodat hulle, soos ’n perd in die wildernis, nie gestruikel het nie?+
13 die Een wat hulle deur die bruisende waters laat trek het sodat hulle, soos ’n perd in die wildernis, nie gestruikel het nie?+