Numeri 11:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 En die gemengde skare+ wat onder hulle was, het aan ’n selfsugtige verlange uiting gegee,+ en ook die kinders van Israel het weer begin huil en gesê: “Wie sal vir ons vleis gee om te eet?+ Deuteronomium 9:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 “Verder het julle Jehovah by Tabeʹra+ en by Massa+ en by Kibʹrot-Hattaʹäwa+ tot toorn verwek.+ 1 Korintiërs 10:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En hierdie dinge het voorbeelde vir ons geword, dat ons nie mense moet wees wat skadelike dinge begeer,+ net soos hulle dit begeer het nie.
4 En die gemengde skare+ wat onder hulle was, het aan ’n selfsugtige verlange uiting gegee,+ en ook die kinders van Israel het weer begin huil en gesê: “Wie sal vir ons vleis gee om te eet?+
6 En hierdie dinge het voorbeelde vir ons geword, dat ons nie mense moet wees wat skadelike dinge begeer,+ net soos hulle dit begeer het nie.