2 En al die kinders van Israel het teen Moses en Aäron begin murmureer,+ en die hele vergadering het teen hulle begin sê: “As ons maar in Egipteland gesterf het, of as ons maar in hierdie wildernis gesterf het!
27 “Hoe lank sal hierdie bose vergadering aanhou om so teen my te murmureer?+ Ek het die murmureringe van die kinders van Israel gehoor waarmee hulle teen my murmureer.+
27 En julle het in julle tente bly kla en gesê: ‘Omdat Jehovah ons gehaat het,+ het hy ons uit Egipteland uitgelei+ om ons in die hand van die Amoriete te gee, om ons te verdelg.+