Psalm 55:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Wat my betref, tot God sal ek roep;+En Jehovah sal my red.+ Psalm 66:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Waarlik, God het gehoor;+Hy het aandag geskenk aan die stem van my gebed.+