Deuteronomium 32:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 Hoe kan een mens duisend agtervolg,En twee tienduisend op die vlug jaag?+Nie tensy hulle Rots hulle verkoop het+En Jehovah hulle oorgelewer het nie. Rigters 3:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Hierop het Jehovah se toorn teen Israel ontvlam,+ sodat hy hulle in die hand van Kuʹsan-Risataʹim, die koning van Mesopotaʹmië,+ verkoop het;+ en die kinders van Israel het Kuʹsan-Risataʹim agt jaar lank gedien.
30 Hoe kan een mens duisend agtervolg,En twee tienduisend op die vlug jaag?+Nie tensy hulle Rots hulle verkoop het+En Jehovah hulle oorgelewer het nie.
8 Hierop het Jehovah se toorn teen Israel ontvlam,+ sodat hy hulle in die hand van Kuʹsan-Risataʹim, die koning van Mesopotaʹmië,+ verkoop het;+ en die kinders van Israel het Kuʹsan-Risataʹim agt jaar lank gedien.