Jesaja 55:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Waarom bly julle geld betaal vir wat nie brood is nie, en waarom swoeg julle vir iets wat nie versadig nie?+ Luister aandagtig na my en eet wat goed is,+ en laat julle siel hom in vettigheid verlustig.+
2 Waarom bly julle geld betaal vir wat nie brood is nie, en waarom swoeg julle vir iets wat nie versadig nie?+ Luister aandagtig na my en eet wat goed is,+ en laat julle siel hom in vettigheid verlustig.+