2 Kronieke 33:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Uiteindelik het Jehovah die hoofde van die leër van die koning van Assiʹrië+ teen hulle gebring,+ en hulle het Manasʹse in die gate+ gevange geneem en hom met twee koperboeie gebind+ en hom na Babilon geneem. Job 36:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 En as hulle met boeie gebind word,+Word hulle met toue van ellende gevange geneem. Psalm 105:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Met boeie het hulle sy voete geknel,+In ysters het sy siel gekom;+ Psalm 149:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Om hulle konings met kettings te bind+En hulle verheerliktes met ysterboeie, Afrikaanse publikasies (1975-2025) Meld af Meld aan Afrikaans Deel Voorkeure Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania Gebruiksvoorwaardes Privaatheidsbeleid Privaatheidsinstellings JW.ORG Meld aan Deel Stuur per e-pos
11 Uiteindelik het Jehovah die hoofde van die leër van die koning van Assiʹrië+ teen hulle gebring,+ en hulle het Manasʹse in die gate+ gevange geneem en hom met twee koperboeie gebind+ en hom na Babilon geneem.
18 Met boeie het hulle sy voete geknel,+In ysters het sy siel gekom;+ Psalm 149:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Om hulle konings met kettings te bind+En hulle verheerliktes met ysterboeie,