45 Só het Jehovah vir sy gesalfde,+ vir Kores, gesê, wie se regterhand ek gevat het+ om nasies voor hom te onderwerp,+ sodat ek selfs die heupe van konings kan ontgord; om voor hom die tweevleueldeure oop te maak, sodat die poorte nie gesluit sal wees nie: