Deuteronomium 32:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Toe Jesuʹrun+ vet begin word het, het hy geskop.+Jy het vet geword, jy het dik geword, jy het spekvet geword.+Daarom het hy God verlaat, wat hom gemaak het,+En die Rots+ van sy redding verag. Psalm 119:70 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 70 Hulle hart het ongevoelig geword net soos vet.+Wat my betref, ek was lief vir u wet.+ Esegiël 16:49 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 49 Kyk! Dít was die oortreding van jou suster Sodom: Trots,+ genoeg brood+ en sorgelose+ rus het aan haar en haar afhanklike dorpe behoort,+ en die hand van die geteisterde+ en die arme het sy nie versterk nie.+
15 Toe Jesuʹrun+ vet begin word het, het hy geskop.+Jy het vet geword, jy het dik geword, jy het spekvet geword.+Daarom het hy God verlaat, wat hom gemaak het,+En die Rots+ van sy redding verag.
49 Kyk! Dít was die oortreding van jou suster Sodom: Trots,+ genoeg brood+ en sorgelose+ rus het aan haar en haar afhanklike dorpe behoort,+ en die hand van die geteisterde+ en die arme het sy nie versterk nie.+