Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Job 33:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 En sy siel kom nader aan die kuil,+

      En sy lewe aan dié wat die dood veroorsaak.

  • Job 38:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Is die poorte van die dood+ vir jou ontbloot,

      Of kan jy die poorte van diep skaduwee+ sien?

  • Psalm 9:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Betoon guns aan my, o Jehovah; sien my ellende vanweë my haters,+

      O u wat my uit die poorte van die dood ophef,+

  • Psalm 88:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  3 Want my siel het genoeg gehad van rampspoed,+

      En my lewe het selfs met Sjeool in aanraking gekom.+

  • Psalm 116:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  3 Die toue van die dood het my omring+

      En die angswekkende omstandighede van Sjeool het my getref.+

      Benoudheid en droefheid het ek deurentyd gevind.+

  • Openbaring 1:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 en die lewende;+ en ek het doodgegaan,+ maar kyk! ek lewe vir ewig en altyd,+ en ek het die sleutels van die dood+ en van Haʹdes.+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel