-
Psalm 135:7Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
7 Hy laat dampe opstyg van die einde van die aarde af;+
Hy het selfs sluise vir die reën gemaak;+
Hy bring die wind uit sy skatkamers te voorskyn,+
-
Psalm 148:8Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
8 Vuur en hael, sneeu en dik rook,+
Stormwind, wat sy woord volbring,+
-
-
-