Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 114:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  8 Wat die rots in ’n waterpoel vol riete verander,+

      ’n Vuurkliprots in ’n waterfontein.+

  • Jesaja 35:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 En die verskroeide grond sal soos ’n rietpoel word, en die dorsland soos waterfonteine.+ In die woonplek van jakkalse,+ ’n rusplek vir hulle, sal daar groen gras met riete en papirusplante+ wees.

  • Jesaja 41:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Op kaal heuwels sal ek riviere oopmaak, en in die valleivlaktes fonteine.+ Ek sal die wildernis ’n waterpoel met riete maak, en die waterlose land waterbronne.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel