Deuteronomium 33:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Soos die eersgeborene van ’n bul is sy prag,+En sy horings is die horings van ’n wilde bul.+Daarmee sal hy volke stoot,+Almal saam tot aan die eindes van die aarde,En dit is die tienduisende van Eʹfraim,+En dit is die duisende van Manasʹse.” Psalm 60:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Giʹlead behoort aan my en Manasʹse behoort aan my,+En Eʹfraim is die vesting van my hoofman;Juda is my aanvoerderstaf.+
17 Soos die eersgeborene van ’n bul is sy prag,+En sy horings is die horings van ’n wilde bul.+Daarmee sal hy volke stoot,+Almal saam tot aan die eindes van die aarde,En dit is die tienduisende van Eʹfraim,+En dit is die duisende van Manasʹse.”
7 Giʹlead behoort aan my en Manasʹse behoort aan my,+En Eʹfraim is die vesting van my hoofman;Juda is my aanvoerderstaf.+