Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 22:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Kom dan nou asseblief tog; vervloek+ tog hierdie volk vir my, want hulle is magtiger as ek. Miskien sal ek hulle kan verslaan en hulle uit die land kan verdryf; want ek weet goed dat die een wat jy seën, ’n geseënde is en die een wat jy vervloek, vervloek is.”+

  • 2 Samuel 16:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Maar die koning het gesê: “Wat het ek met julle te doen,+ julle seuns van Seruʹja?+ Laat hom so ’n vloek uitspreek,+ want Jehovah het vir hom gesê:+ ‘Spreek ’n vloek oor Dawid uit!’ Wie sou dan sê: ‘Waarom het jy so gemaak?’”+

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel