Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Markus 12:36
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 36 Deur die heilige gees+ het Dawid self gesê: ‘Jehovah het vir my Here gesê: “Sit aan my regterhand totdat ek jou vyande onder jou voete stel.”’+

  • Handelinge 2:34
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 34 Dawid het in werklikheid nie na die hemele opgevaar nie,+ maar hy sê self: ‘Jehovah het vir my Here gesê: “Sit aan my regterhand+

  • Handelinge 7:56
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 56 en hy het gesê: “Kyk! Ek sien die hemele geopend+ en die Seun van die mens+ wat aan God se regterhand staan.”+

  • Romeine 8:34
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 34 Wie is dit wat sal veroordeel? Christus Jesus is die een wat gesterf het, ja, meer as dit, die een wat uit die dode opgewek is, wat aan die regterhand van God is,+ wat ook vir ons pleit.+

  • Efesiërs 1:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 waarmee hy in die geval van die Christus gewerk het toe hy hom uit die dode opgewek+ en hom aan sy regterhand+ in die hemelse plekke+ laat sit het,

  • Kolossense 3:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 As julle egter saam met die Christus opgewek is,+ gaan dan voort om die dinge te soek wat daar bo is,+ waar die Christus aan die regterhand van God sit.+

  • Hebreërs 1:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Hy is die weerspieëling van sy heerlikheid+ en die presiese afdruksel van sy wese,+ en hy hou alles in stand deur die woord van sy krag;+ en nadat hy ’n reiniging vir ons sondes tot stand gebring het,+ het hy aan die regterhand+ van die Majesteit in hoë plekke gaan sit.+

  • Hebreërs 8:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Wat die dinge onder bespreking dan nou betref, is dít die hoofsaak: Ons het só ’n hoëpriester,+ en hy het aan die regterhand van die troon van die Majesteit in die hemele gaan sit,+

  • Hebreërs 10:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Maar hierdie man het vir altyd een offerande vir sondes gebring+ en het aan die regterhand van God gaan sit,+

  • Hebreërs 12:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 terwyl ons die blik stip gerig hou op die Hoofbewerker+ en Vervolmaker van ons geloof,+ Jesus. Vir die vreugde wat hom voorgehou is, het hy ’n folterpaal verduur,+ terwyl hy die skande verag het, en het hy aan die regterhand van die troon van God gaan sit.+

  • 1 Petrus 3:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Hy is aan God se regterhand,+ want hy het na die hemel gegaan; en engele+ en owerhede en magte is aan hom onderwerp.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel